Wednesday, 11 May 2016

Na afloop van ons les oor inflasie. Beantwoord die volgende vrae vir huiswerk.

1. Wat is inflasie?
2. Wat is S.A se huidige inflasiekoers?
3. Noem die twee tipes inflasie?
4. Watter maatreels het die regering in plek om die inflasiekoers te beheer?

No comments:

Post a Comment